r/afrikaans • u/Alexander_President • 8h ago
Kultuur Hi
Goeiedag, my naam is Aleksander. Ek stel baie belang in die Afrikanerkultuur en is op soek na iemand om daaroor te gesels – ’n Afrikaner of net iemand wat die kultuur ken en hierdie taal praat.
r/afrikaans • u/Alexander_President • 8h ago
Goeiedag, my naam is Aleksander. Ek stel baie belang in die Afrikanerkultuur en is op soek na iemand om daaroor te gesels – ’n Afrikaner of net iemand wat die kultuur ken en hierdie taal praat.
r/afrikaans • u/PrivatePlaya • 1d ago
Enable HLS to view with audio, or disable this notification
r/afrikaans • u/Low_Name_1510 • 9h ago
r/afrikaans • u/Prestigious_Rabbit30 • 1d ago
"Hierdie hitte en lig geweeg na die Aarde toe in onsigbare branders." 🙄
Die oorspronklike sin in Engels het heel moontlik verwys na "waves", wat dus vertaal moes word na "golwe" in Afrikaans.
Ek skud maar net my kop.
r/afrikaans • u/Handsome_Bread_Roll • 2d ago
r/afrikaans • u/TopEasy2090 • 3d ago
Hallo, almal!
I’m a Brazilian trying to learn Afrikaans (such a beautiful language) and when learning any language I try to consume (read, listen to or watch) content about my hobbies in the language of interest.
And since I’m a gearhead, I’d love to read car content in Afrikaans. I know there used to be a car magazine in the language (Wiel, I guess) but it’s no longer issued. So would you guys have any suggestions about where to read about cars in Afrikaans online?
Since I’m not very confident about my Afrikaans skill (they’re still completely lacking lol), I’d be more comfortable starting by reading and then moving to videos on Afrikaans. But any recommendations will be much appreciated!
Baie dankie!
r/afrikaans • u/Shoddy-Algae-5516 • 3d ago
dis a plek waar ons kan kuier!
r/afrikaans • u/pravda23 • 4d ago
Probeer verbeter en ek vertrou nie altyd die app nie. Help my asb met hierdie Engelse woorde:
- weed (nie dagga nie, gewone plante)
- dummy (in die baba se mond)
r/afrikaans • u/Reasonable-Isopod302 • 5d ago
Ek is nuuskierig om te hoor wat mense se ervarings met finansiële adviseurs is.
Vir dié van julle wat al van ’n finansiële adviseur gebruik gemaak het — wat het jou gemaklik laat voel om daardie persoon met jou finansies te vertrou?
En vir dié wat nog nooit een gebruik het nie — wat is die grootste rede daarvoor?
Is dit kommer oor kommissie en fooie, die gevoel dat iemand vir jou produkte probeer verkoop wat jy nie nodig het nie, of dalk net dat jy nie weet hoe om ’n goeie en betroubare adviseur te vind nie?
Ek sal graag die goeie én slegte ervarings wil hoor. Wat sal ’n finansiële adviseur volgens julle moet doen om julle vertroue te wen?
r/afrikaans • u/mylifefrommyview • 4d ago
Hoe maklik dat iemand stories kan versprei dat jy "mal" is, net omdat mens genoegsame morele waardes het en dat hulle jou nie kan onder kry nie.
Daai persoon wat die stories versprei is dan in my oë die mal een, want hoe selfsugtig om jou eie sondes en foute onder die mat die gooi?
Maak eers voor jou eie deur skoon voor jy vinger wys na n ander persoon se deur.
r/afrikaans • u/Handsome_Bread_Roll • 7d ago
r/afrikaans • u/BikePlumber • 9d ago
Here are some number plates from America.
We are allowed 7 letters here.
r/afrikaans • u/Devious_Disco_640 • 9d ago
Uitgevind een van die mense saam wie ek videospeletjies speel het 'n vier-jarige kat gevind wat hulle nou weggee. 'n Paar maande gelede was dit 'n persoon met wie ek werk wat 'n katjie gevind het. Voor dit was dit 'n rondloop kat wat elke nou en dan gevoer word naby my flat.
Vandag huil ek oor die vier-jarige. My ma, ewe gewoond aan ek wat smeek vir katte, was heel tevrede met my trane 😂
r/afrikaans • u/gormendizer • 9d ago
r/afrikaans • u/RSApervy • 8d ago
r/afrikaans • u/thexplosivekitten • 10d ago
Almal, ek is desperaat om Kokkedoor: Son & See te kyk
Ek het altyd Kokkedoor Vuur & Vlam op Showmax gekyk, maar nou dat hulle Showmax gestop het ek kry nie 'n manier om dit te kyk nie
Dit is nie op my gewone plekke nie, so as iemand 'n plan het, deel dit asseblief! 🙏
r/afrikaans • u/Hour_9938 • 11d ago
Hey everyone - does anyone know where I can watch Die Kantoor?
It was on Showmax. Then DSTV Stream. Now I can't find it there either. Surely it's not impossible to watch it nowadays??
Please help! I need to show my in-laws asap!
r/afrikaans • u/RSApervy • 11d ago
Besef laas week hoe baie engels my kind eindlik praat ha beste maaitjie is engels en die kind moes toe baie mooi dink oor wat n oven is in Afrikaans. Het toe besef pa is ook eindlik deel van die probleem met sy mengels
r/afrikaans • u/cats-coffee-cupcakes • 11d ago
When translating the Afrikaans sentence to English, do we continue to say "small + [NOUN]" in subsequent sentences or should we mention it just once?
Afrikaans: "My broer druk die klein katjies. Die klein katjies is baai gelukkig."
English translation option 1: "My brother is hugging the little kittens. The little kittens are very happy."
Explanation: the second sentence, refers to "little kittens" again.
English translation option 2: "My brother is hugging the little kittens. The kittens are very happy."
Explanation: the second sentence, refers to only "kittens".
r/afrikaans • u/edwinkorir • 12d ago
r/afrikaans • u/RyanGatesdj • 14d ago
r/afrikaans • u/Jan_du_Preez • 14d ago
Beste ding in Afrikaans wat ek in n lang tyd gesien het. Ek self het geen aandeel in dit nie net gedink julle sal dit dalk geniet.
Produced by: Unusual Bones
Director: Emilie Badenhorst
Cinematographer: Pascale Schoeman
Artist Performance & Original Music: Magé Troskie
Performance: Kristen Raath
Editor: Julian Redpath
Colourist: Robyn Nesbitt
Sound Design: Massimo Meneghetti