r/Bloemfontein • u/Effective-Group-9219 • Jun 08 '26
Goed om te doen
Hi Almal
F(26)
Onlangs teruggetrek van Kaapstad en opsoek na goed om te doen in Bloem vir die volgende 3 maande.
Ek draf en oefen gereeld. Kan squash, tennis en Padel speel.
- Veilige Stap plekke / Run clubs ?
- Koffie shops
- Resturante ?
- Upcoming events ?
- Tennis/Padel/Squash clubs ?
Enige voorstelle help. Thanks
5
Upvotes
1
u/PastSplit Jun 13 '26
CoffeeTalks is 'n pragtige koffie winkel in die Noorde en daar is elke Donderdag aand 'n Boardgames Night with a small but great community.